• Bemark jou besigheid se promosies gratis
  • Ontvang statistiek op miniblad se besoeke
  • Miniblad instandhouding is maklik
  • Kliënte & gaste kan stergraderings toeken
  • Word maklik gevind deur volledige soek funksies
  • Een besigheid kan onder verskeie kategorie-dienste gelys word
  • Plaas verkeie foto's van jou besigheid op jou miniblad
  • Koppel artikel inskrywings aan jou miniblad
  • Gasteboek inskrywings & kommentaar
  • Volledige kontakbesonderhede
  • Skakels na jou sosiale media
  • 365 dae geldig

1 mense het hierdie V&A nuttig gevind.

  • Ja, GASVRY maak dit maklik vir besoekers om selfs meer inligting oor jou besigheid aan hul vingerpunte te hê deur ‘n direkte skakel na jou besigheid se webtuiste op jou miniblad op te stel

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Ja, voltooi die sosiale media skakels in die toepaslike velde wanneer jy die aansoekvorm voltooi om jou miniblad op GASVRY te bemark en besoekers sal direk kan skakel na al jou besigheid se sosiale media platforms vanaf jou miniblad

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Ja, GASVRY redigeer alle kommentaar wat ingedien word en gee minibladeienaars ook die geleentheid om te reageer op negatiewe kommentaar alvorens dit gepubliseer word

1 mense het hierdie V&A nuttig gevind.

  • Alhoewel jou eposadres nie sigbaar is op jou miniblad nie, kan besoekers jou direk per epos kontak vanaf jou Miniblad deur slegs die “Kontak Ons” vorm te voltooi en te stuur en hul boodskap sal direk in jou epos inboks beland

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Slegs geregistreerde gebruikers kan Gasteboekinskrywings op ‘n miniblad doen
  • Indien jy reeds geregistreer is as ‘n gebruiker kan jy na die Gasteboek afdeling van ‘n miniblad gaan en ‘n inskrywing doen en stuur
  • Na goedkeuring sal jou inskrywing in die Gasteboek van die miniblad gepubliseer word

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Ja, alle artikels wat jy as minibladeienaar indien sal aan jou miniblad gekoppel word en kan in GASVRY Artikels gelees word

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Ja, om vergunning om spesiale aanbiedinge van jou besigheid op GASVRY te bemark is ingesluit by jou jaarlikse bemarkingsfooi
  • Voltooi slegs die Promosie Indieningvorm met die besonderhede van jou promosie en laai bemarkingsmateriaal in .pdf vorm op en stuur aan Admin
  • Na goedkeuring sal jou promosie op jou miniblad gepubliseer word – absoluut gratis

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • GASVRY hanteer geen besprekings nie en neem geen kommissie nie, maar laat jou die keuse om besprekings direk met die gasheer te maak, te bevestig en te betaal
  • Indien 'n besigheid gebruik maak van 'n besprekingskalender sal ons 'n direkte skakel daarna op die besigheid se miniblad plaas. Besoekers kan dan gerieflik kyk na beskikbaarheid en besprekings direk op die besigheid se besprekingskalender doen, of hulle direk kontak.

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Ja, foto’s kan vanaf die minibladopsomming op jou profiel geredigeer word
  • Sommige of alle foto’s kan verwyder word en nuwe foto’s kan opgelaai word
  • Die wysigings sal na goedkeuring deur admin gepubliseer word

1 mense het hierdie V&A nuttig gevind.

  • Ons beveel ‘n minimum van 9 foto’s en ‘n maksimum van 24 foto’s aan
  • (Let wel : Die grootte van elke foto mag nie meer as 1Mb wees nie)

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Kliek op die Registreer knoppie om jou profiel as 'n Besigheidseienaar te skep
  • Lees en aanvaar die Bepalings & Voorwaardes van die Beleid
  • Volg die Lys jou besigheid skakel om jou besigheid op GASVRY te bemark
  • Selekteer jou sakpas betaalopsie
  • Voltooi die vorm en laai foto's op
  • Koekeloer na die voorskou van jou miniblad en bring wysigings aan totdat jy tevrede is met die resultaat
  • (neem kennis dat die "Gasteboek- en Kommentaar"-afdelings eers na aktivering op jou miniblad sal vertoon)
  • Stuur jou aansoek na GASVRY
  • GASVRY verifiëer jou aansoek en stuur goedkeuring per epos
  • Jou aansoek wag tans in jou aansoekmandjie en kan na goedkeuring uitgekas en betaal word volgens die betaalopsie wat jy gekies het
  • GASVRY ontvang 'n kennisgewing van jou suksesvolle betaling en aktiveer jou besigheid se miniblad
  • Welkom by GASVRY!

Was hierdie antwoord van hulp?.

  1. Die koste om 'n enkel besigheid op GASVRY te bemark word jaarliks hersien.
  2. Lys jou besigheid, of neem eienaarskap van jou miniblad (wat reeds met minimale inligting van jou besigheid deur GASVRY opgestel is) voor 31 Desember 2019 om gebruik te maak van ons promosie : GASVRY bied 'n 33% korting as 'n spesiale 'Welkom Aanbod'  aan vir 2019.
  3. Geldige intekenperiode : 365 dae vanaf datum van intekening
  4. Betaalopsies vir die jaarlikse intekening: (33% korting reeds bygewerk vir 2019)
    1. Eenmalige betaling R2,000 per jaar
    2. of R550 per kwartaal
  5. Betaalopsies vir die jaarlikse intekening: (Normale Tariewe)
    • Eenmalige betaling R3,000 per jaar
    • of R825 per kwartaal

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Ja, 'n gebruiker wat as minibladeienaar geregsitreer is kan soveel besighede lys as wat hy besit en bestuur
  • Indien die besighede op verskillende persele bedryf word, sal elke besigheid op sy eie miniblad bemark word en die jaarlikse subskripsiefooi is van toepassing op elke miniblad
  • Indien die minibladeienaar verkillende kategorie-dienste op dieselfde perseel bedryf kan al die verwante dienste op dieselfde miniblad bemark word. (Byvoorbeeld - 'n Wynplaas dien ook as 'n Trou Venue, verskaf Verblyf en het ook sy eie Restaurant)  Slegs 'n enkel jaarlikse subskrisiefooi is van toepassing, indien die minibladeienaar ook die eienaar van al die ander dienste op die perseel is.
  • Let wel: Indien hierdie dienste as aparte besighede op dieselfde perseel bedryf word sal slegs die primêre besigheid gelys word en die ander dienste sal slegs op die miniblad genoem kan word, maar geen kontakbesonderhede of ander inligting soos skakels na die ander besighede se webtuistes sal gelys kan word nie.
  • Sou die besigheidseienaar verkies dat elke besigheid op sy perseel afsonderlik gelys word vir optimale blootstelling, sal die jaarlikse subskripsiefooi van toepassing wees vir elke miniblad wat geskep word.

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Ja, enige besonderhede (met uitsondering van jou gebruikersnaam) kan vanaf die minibladopsomming op profiel geredigeer word
  • Die wysigings sal na goedkeuring deur admin gepubliseer word

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Alhoewel jou eposadres nie sigbaar is op jou miniblad nie, kan besoekers jou direk per epos kontak vanaf jou Miniblad deur slegs die “Kontak Ons” vorm te voltooi en te stuur en hul boodskap sal direk in jou epos inboks beland

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Ja, statistiek is beskikbaar op jou profiel se Statistiekbladsy ten opsigte van die aantal besoeke wat jou miniblad ontvang het die afgelope 7 dae

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Kliek op die Teken In knoppie en voltooi jou besonderhede op die vorm om as 'n gebruiker geskep te word
  • Skep jou Gebruikersnaam en wagwoord (gebruik die naam van jou besigheid as Gebruikersnaam OF jou naam en van indien jy ‘n besoeker is)
  • Kies jou gebruikersrol - Is jy 'n minibladeienaar of 'n besoeker?
  • Lees en aanvaar die Bepalings & Voorwaardes van die Beleid
  • Jy sal 'n epos ontvang wat jou Intekenbesonderhede bevestig
  • Jy is nou 'n gemagtigde gebruiker en kan jou besigheid se miniblad opstel of bloot lekker kuier as besoeker
  • Welkom by GASVRY!

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Kliek op die Verlore wagwoord? skakel
  • Voltooi jou eposadres in die verlangde spasie op die "Wysig Wagwoord" skerm en stuur jou versoek
  • Jy sal 'n epos ontvang met 'n nuwe rekenaar gegenereerde wagwoord (hierdie wagwoord is slegs vir jou sigbaar en kan nie deur admin of enige ander gebruiker gesien word nie)
  • Teken aan met die nuwe wagwoord wat jy per epos ontvang het, om toegang tot jou profiel te verkry
  • Dit word aanbeveel dat jy jou die rekenaar gegenereerde wagwoord op jou profiel se paneelbord wysig na 'n wagwoord wat jy maklik sal onthou

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Kliek op die Registreer knoppie om jou profiel as 'n Besigheidseienaar te skep
  • Lees en aanvaar die Bepalings & Voorwaardes van die Beleid
  • Volg die Lys jou besigheid skakel om jou besigheid op GASVRY te bemark
  • Selekteer jou sakpas betaalopsie
  • Voltooi die vorm en laai foto's op
  • Koekeloer na die voorskou van jou miniblad en bring wysigings aan totdat jy tevrede is met die resultaat
  • (neem kennis dat die "Gasteboek- en Kommentaar"-afdelings eers na aktivering op jou miniblad sal vertoon)
  • Stuur jou aansoek na GASVRY
  • GASVRY verifiëer jou aansoek en stuur goedkeuring per epos
  • Jou aansoek wag tans in jou aansoekmandjie en kan na goedkeuring uitgekas en betaal word volgens die betaalopsie wat jy gekies het
  • GASVRY ontvang 'n kennisgewing van jou suksesvolle betaling en aktiveer jou besigheid se miniblad
  • Welkom by GASVRY!

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Ja, 'n gebruiker wat as minibladeienaar geregsitreer is kan soveel besighede lys as wat hy besit en bestuur
  • Indien die besighede op verskillende persele bedryf word, sal elke besigheid op sy eie miniblad bemark word en die jaarlikse subskripsiefooi is van toepassing op elke miniblad
  • Indien die minibladeienaar verkillende kategorie-dienste op dieselfde perseel bedryf kan al die verwante dienste op dieselfde miniblad bemark word. (Byvoorbeeld - 'n Wynplaas dien ook as 'n Trou Venue, verskaf Verblyf en het ook sy eie Restaurant)  Slegs 'n enkel jaarlikse subskrisiefooi is van toepassing, indien die minibladeienaar ook die eienaar van al die ander dienste op die perseel is.
  • Let wel: Indien hierdie dienste as aparte besighede op dieselfde perseel bedryf word sal slegs die primêre besigheid gelys word en die ander dienste sal slegs op die miniblad genoem kan word, maar geen kontakbesonderhede of ander inligting soos skakels na die ander besighede se webtuistes sal gelys kan word nie.
  • Sou die besigheidseienaar verkies dat elke besigheid op sy perseel afsonderlik gelys word vir optimale blootstelling, sal die jaarlikse subskripsiefooi van toepassing wees vir elke miniblad wat geskep word.

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Enige persoon wat as ‘n gebruiker (Minibladeienaar of Besoeker) geregistreer is, kan artikels indien

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Ja, GASVRY redigeer alle kommentaar wat ingedien word en gee minibladeienaars ook die geleentheid om te reageer op negatiewe kommentaar alvorens dit gepubliseer word

1 mense het hierdie V&A nuttig gevind.

  • Ja, alle artikels wat jy as minibladeienaar indien sal aan jou miniblad gekoppel word en kan in GASVRY Artikels gelees word

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Selekteer "Artikel Inskrywing" op die Hoof Kieslys op die Tuisblad
  • (Let wel : Jy moet geregistreer wees as 'n gebruiker op GASVRY om jou artikels te kan indien)
  • Voltooi die die vorm en laai foto's op vir jou artikel
  • Jy kan ook 'n video oplaai in jou artikel deur die toepaslike URL in die videoskakel veld in te vul
  • Voltooi die naam van die outeur of besigheid
  • Voltooi die naam wat jy as handtekening op jou artikel wil laat verskyn (Byvoorbeeld, die besigheid of outeur se naam is "Pannekoek Koffiehuis" en jou handtekening se naam is "Kaneeltjie")
  • Kliek op die "Stuur vir admin" knoppie
  • Jou artikel sal deur admin hersien word en na goedkeuring op GASVRY gepubliseer word

 


Was hierdie antwoord van hulp?.

  1. Die koste om 'n enkel besigheid op GASVRY te bemark word jaarliks hersien.
  2. Lys jou besigheid, of neem eienaarskap van jou miniblad (wat reeds met minimale inligting van jou besigheid deur GASVRY opgestel is) voor 31 Desember 2019 om gebruik te maak van ons promosie : GASVRY bied 'n 33% korting as 'n spesiale 'Welkom Aanbod'  aan vir 2019.
  3. Geldige intekenperiode : 365 dae vanaf datum van intekening
  4. Betaalopsies vir die jaarlikse intekening: (33% korting reeds bygewerk vir 2019)
    1. Eenmalige betaling R2,000 per jaar
    2. of R550 per kwartaal
  5. Betaalopsies vir die jaarlikse intekening: (Normale Tariewe)
    • Eenmalige betaling R3,000 per jaar
    • of R825 per kwartaal

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Wanneer jy die aansoekvorm voltooi om jou besigheid te lys, is die betaalopsie keuse wat jou sak pas, die eerste stap wat jy neem
  • Jy kan besluit of jy jou jaarlikse intekening eenmalig of kwartaalliks wil betaal
  • Aanlyn betalings word per kredietkaart via PayFast (Pty) Ltd (wat die goedgekeurde betaalpoort vir betalings aan GASVRY is) gemagtig. Ons stoor geen kredietkaart besonderhede van u besigheid op ons stelsel nie

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Kliek op die Registreer knoppie om jou profiel as 'n Besigheidseienaar te skep
  • Lees en aanvaar die Bepalings & Voorwaardes van die Beleid
  • Volg die Lys jou besigheid skakel om jou besigheid op GASVRY te bemark
  • Selekteer jou sakpas betaalopsie
  • Voltooi die vorm en laai foto's op
  • Koekeloer na die voorskou van jou miniblad en bring wysigings aan totdat jy tevrede is met die resultaat
  • (neem kennis dat die "Gasteboek- en Kommentaar"-afdelings eers na aktivering op jou miniblad sal vertoon)
  • Stuur jou aansoek na GASVRY
  • GASVRY verifiëer jou aansoek en stuur goedkeuring per epos
  • Jou aansoek wag tans in jou aansoekmandjie en kan na goedkeuring uitgekas en betaal word volgens die betaalopsie wat jy gekies het
  • GASVRY ontvang 'n kennisgewing van jou suksesvolle betaling en aktiveer jou besigheid se miniblad
  • Welkom by GASVRY!

Was hierdie antwoord van hulp?.

  • Ja - GASVRY se aanlyn betaalopsie is maklik, veilig en verskaf 'n volledige epos volgspoor

Was hierdie antwoord van hulp?.

Nuwe vraag?