Boerekos is ‘n gemeenskap aangedrewe webwerf met meer as 1,000 heerlike resepte wat oor die afgelope 10 jaar in Afrikaans deur boerekos liefhebbers opgelaai is.

Kom kook met nostalgie!

ALLERLEI

ALLERLEI

Van tuisgemaakte bakpoeier tot speel-speel klei - alles onder Allerlei

BEESVLEIS

BEESVLEIS

Beesvleis lewer altyd staatmaker disse - van Kebabs en Frikkadelle tot geurige biefstuk

BESKUIT

BESKUIT

Wat is boeretroos sonder 'n ou beskuitjie? 'n Lekker tussen-inner - Bros en heeeerlik

BILTONG

BILTONG

Gebore op Suid-Afrikaanse bodem, en in die wêreld is daar maar net een naam vir hom

BOEREWORS

BOEREWORS

Veelsydige boerewors is ons tradisionele trots en 'n goeie resep 'n kosbare erfenis

BOTTEL & BÊRE

BOTTEL & BERE

Blatjan, Slaphakskeentjies, Kerrieboontjies, & Beet - staatmakers met skielike gaste

BRAAI BYGEREGTE

BRAAI BYGEREGTE

Trommeldik paptert, aartappelgereg en nog  ander treffers maak enige braai volledig

BRAAIVLEIS

BRAAIVLEIS

Maak nie saak wat die tyd van die jaar, viering of okkasie nie - Ons gaan NOU braai!

BROOD

BROOD

" ... en gee ons vandag ons daaglikse brood" Uit genade, onverdiend uit U Vaderhand

BYGEREGTE

BYGEREGTE

Van warm Winter disse tot koel Somer lafenisse - so spesiale ietsie oppie kant

DRANKIES

DRANKIES

Van gemmerbier en vrugtepons tot 'n snoesige troosdrankie voor slapenstyd

EENPAN DISSE

EENPAN DISSE

Wil jy tyd en skottelgoed spaar? Dan is hierdie afdeling net die antwoord vir jou

GROENTE

GROENTE

Groente sonder 'n gedoente - heerlike gesondheid uit die rond uit

KLEIN KOEKIES

KLEIN KOEKIES

Ouma se huis het altyd soos Outydse-soetkoekies geruik - niks klop daai aroma nie

KOEKE & TERTE

KOEKE EN TERTE

Jy kan 'n opregte man onder 'n wip vang met melktert, koeksisters, kolwyntjies

KOMBUIS RATE

KOMBUIS RATE

Te veel van dit, te min van dat - 'n Muis in die huis, 'n ou patat

KONFYT

KONFYT

Brood, vars uit die oond. Dik, dik botter en tuisgemaakte konfyt - Mmmmm

LAMSVLEIS

LAMSVLEIS

Sappige lamsboud met baba aartappels en klein uitjies is bo-baas-kos

NAGEREGTE

NAGEREGTE

Geen Sondag is afgerond sonder 'n soet gebak of roomys en sjokeladesous nie

ONTBYT

ONTBYT

Ontbyt is die heel belangrikste maal van die dag, sê Ma - en sy is reg

PANNEKOEK

PANNEKOEK

Wanneer eet ons weer pannekoek? - Eendag, op 'n reëndag, my kind

PASTA GEREGTE

PASTA GEREGTE

Gelukkig jy hoef nie Italiaans te praat of in Rome te bly om die perfekte pasta te maak nie

PASTEIE

PASTEIE

Pasteie is goue ou staatmakers wanneer groot groepe of klein handjies kos moet kry

PLUIMVEE

PLUIMVEE

Hoender is veelsydig en geduldig. Kalkoen en eend tradisioneel met feesgety

SOETGOED

SOETGOED

As die tandemuis nie jou soettand getrek het nie, is hierdie afdeling net vir jou bedoel

SOP

SOP

Sop is die snoesigste dis in die Winter - en beslis nie net vir siek mense bedoel nie

SOUSE & MARINADE

SOUSE & MARINADE

Wat is lekkerder as 'n biefstuk wat perfek gemarineer is, en afgerond word met 'n sousie

POTJIEKOS

POTJIEKOS

Of dit nou beesstert-, hoender- of  'n biltongpot is, dit word 'n heeldag se kuier

SLAAI

SLAAI

Slaai is die gesonde Somer keuse en dan is daar die stoute Noedelslaai, aartappelslaai

SMERE & PATEE

SMERE & PATEE

Smere en patee gee net daai ekstra bietjie bewondering aan 'n beskuitjie of broodjie

SOUTERT

SOUTTERT

'n Souttert kan 'n randrekker wees, 'n dis in 'n kits, 'n ligte maal - my beste vriend

TRADISIONEEL

TRADISIONEEL

Jy kry dit net hier by ons in SA - Hertzoggies, Melktert, Malva poeding, Doekpoeding

VARKVLEIS

VARKVLEIS

'n Varkie is heerlik! Oppie spit, of 'n boud met appels gebak, maar manne daai 'Spare Rib'!

VETKOEK & POFFERTJIES

VETKOEK & POFFERTJIES

Oee! Vetkoek in enige vorm laat my verlang na skoolkermis. En onhou jy? - roompofferjies!

VIS & SEEKOS

VIS & SEEKOS

Die Weskus het 'n bekoring van sy eie. Vis en seekos bring die hart van die wêreld tot by jou

VOORGEREGTE

VOORGEREGTE

Van 'n happie op 'n stokkie tot 'n soppie in 'n bakkie - pikante vullertjie voor die hoofmaal

BREDIES

BREDIES

Oee! Vetkoek in enige vorm laat my verlang na skoolkermis. En onhou jy? - roompofferjies!

WILDSVLEIS

WILDSVLEIS

Of jy nou jou stukkie wild in 'n pastei of 'n cananossi bewerk - Geniet hom, hy's ryk en lekker