Glenburn Lodge en Spa

'n beter plek om te wees

Glenburn Lodge & Spa is geleë in die rustigheid van die Zwartkopsberge, aan die oewers van die Blaauwbank en Krokodilrivier in die Wêrelderfenisgebied, die "Wieg van die Mensdom", net 30 minute van Johannesburg en Pretoria. Die 100 slaapkamers Lodge bestaan ​​uit twee en drie slaapkamer Chalets, Garden Suites, Standaard Hotel Kamers, en Hotel Suites.

Die natuurskoon van Glenburn Lodge & Spa maak dit die ideale plek vir konferensies en spanbou-oefeninge. Die Konferensiesentrum sit tot en met 600 gaste in elf konferensiekamers van verskillende groottes.  Daar is verskeie buitelig areas vir spanbou, onderandere die sportsveld en hindernisbaan.

Glenburn Lodge, wat as een van die top trou venues in Gauteng gekies was, het drie trou venues wat tussen 20 en 250 gaste kan vat. Glenkyle kyk uit op 'n skouspelagtige waterval en is geleë op die Blaauwbankrivier, terwyl Glencove geleë is in 'n pragtige tuin waar die Blaauwbankrivier en Krokodilrivier ontmoet. Glenwillow is geleë aan die voet van die majestueuse Zwartkopsberg in die Bush Willow Tented Camp.

Die bekroonde Glenburn Spa by Glenburn Lodge gee jou 'n ware rustige platteland gevoel.  Met ses behandelings kamers, Jacuzzi, Stoom kamer en Mani/Padi beskikbaar, maak dit idiaal vir groepe en die individie.  Daar is verskeie dag en oornag pakkette.

Moet ook nie ons gesogte Sondagmiddagete misloop nie.  Die buffet het 'n verskeidenheid van voorgeregte, carvery en 18 nageregte.

Kromdraai Road
Muldersdrift 1747 GP ZA
Roete aanwysings

Gasteboek

Kontak Ons





  • Kontakpersoon: Reservations
  • Kontaknommer: +27 (0)11 668 1600
  • Webtuiste: www.glenburn.co.za
  • Besigheidsure:

    24huur

  • Betaal Fasiliteite:
  • Besprekingskalender
    Koekeloer vir beskikbaarheid en bespreek jou sakpas opsie hier. *GASVRY hanteer geen besprekings nie en neem geen kommissie nie, maar laat jou die keuse om besprekings direk met die gasheer te maak, te bevestig en te betaal.
  • Aantal kamers: 100
  • Tyd in: 2:00 PM
  • Tyd uit: 10:00 AM
  • Tariewe vanaf: R730 per persoon wat deel
  • Watter taal praat ons?:

    Engels - Primêre taal
    Akfrikaans - Sekondêre taal
    Ander tale beskikbaar

  • Beleid:

    Verwys na individuele forms wanneer besprekings gemaak word

  • Verblyf Kategorie:
    Lodge
  • Restaurant Kategorie:
    Bistro
  • Maksimum aantal gaste wat akkommodeer kan word: 200
  • Styl:
    Familie vriendelik
    Hartlik & warm
    Platteland
  • Aktiwiteite:
    Aktiwiteite vir kinders
    Fietsroetes
    Lugballon
    Staproetes
    Tennisbane
    Visvang
  • Verblyf toegerus met:
    Aandete addisioneel
    Baba wiegie
    Balkon
    Handdoeke
    Hangers
    Internet
    Kluis
    Middagete addisioneel
    Ontbyt
    Satelite / DSTV
    Skoonmaakdiens
    Stort
    Tee / koffie
    TV
  • Naby geleë dienste:
    Brandstofvulstasie
    Casino
    Gholfbaan
    Winkelsentrums
  • Naaste Lughawe:
    Lanseria