Venelize Events & Décor

Trou Beplanning van punt A tot Z!!

Venelize Events & Décor is 'n mams en dogter span wat troues en funksies baie na aan ons harte hou. Om troues te beplan, dekor te doen, koeke en soetgoedjies te maak en blomme te rangskik is 'n passie vir ons en ons streef daarna om elke kliënt/bruid/bruidegom se drome te laat bewaarheid.

Ons is 'n klein, familie span wat intiem saam met elke kliënt werk om te verseker dat hulle die funksie/troue van hul grootste wense kry. Ons werk ook fyn met elke persoon se begroting en help om binne daardie begroting te bly.

Kontak ons gerus vir meer inligting!!

Braam Pretorius Street
Pretoria GP ZA
Roete aanwysings

Gasteboek

Is hierdie jou besigheid?Geverifieerde miniblad

Verseker asseblief dat jou besigheid se besonderhede deurlopend bywerk word, sodat kliënte jou moeiteloos kan kontak

Kontak Ons





  • Kontakpersoon: Venessa & Elize
  • Kontaknommer: +27 (0)72 254 1772
  • Webtuiste: www.venelize.co.za
  • Besigheidsure:

    Ma - Vry: 08:00 - 17:00
    Sat - Son: Slegs met bespreking

  • Betaal Fasiliteite:
  • Watter taal praat ons?:

    Afrikaans & Engels

  • Beleid:

    Ek is tot alles in staat deur God wat my krag gee. - Filippense 4:13

  • Okkasie Beplanner Kategorie:
    Babatee
    Jaareindfunksies
    Kombuistee
    Spanbou sessies
    Troues
    Uitstallings
    Verjaarsdae
  • Dekor en Produkte:
    Tafeldekor
  • Troues:
    Dekor items
    Gaste geskenke
    Verhuring