Blue Grass Nest Guesthouse

Blue Grass Nest nooi jou vir 'n luukse nagrus teen sakpas pryse.

Blue Grass Nest is in Nelspruit op die skilderagtige Panoramaroete geleë en bied verblyf vir sakereisigers of mense wat op pad is na die Krugerwildtuin.

Blue Grass Nest bied verskeie eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het 'n privaat ingang en dit lei na 'n balkon of stoep. Die eenhede het yskaste, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met M-Net.

Gaste kan hulle dag met 'n heerlike ontbyt begin. As jy 'n diereliefhebber is sal die katte jou kom verwelkom. Gaste kan ook in die swembad afkoel en van die braaigeriewe gebruik maak. Parkeerplek en kaartgeriewe is beskikbaar.

Blue Grass Nest is in 'n veiligheidskompleks geleë, wat ook 'n speelpark vir kinders bied. Die gastehuis is net 3 km vanaf die Ilanga Mall en die Mediclinic Nelspruit, en dit is net 5 km vanaf verskeie besienswaardighede soos die Innibos-feesterrein, restaurante, en nog meer.

Blue Grass Street 24
Nelspruit 1211 MP ZA
Roete aanwysings

Gasteboek

Is hierdie jou besigheid?Geverifieerde miniblad

Verseker asseblief dat jou besigheid se besonderhede deurlopend bywerk word, sodat kliënte jou moeiteloos kan kontak

Kontak Ons





  • Kontakpersoon: ilana
  • Kontaknommer: +27 (0)83 555 6844
  • Webtuiste: wwwbluegrassnest.com
  • Besigheidsure:

    Ma - Vry 08:00 - 20:00 Sat - Son 09:00 - 16:00 Publieke vakansiedae 09:00 - 13:00 Christelike vakansiedae Sluit

  • Betaal Fasiliteite:
  • Aantal kamers: 12
  • Tyd in: 4:00 PM
  • Tyd uit: 10:00 AM
  • Tariewe vanaf: Enkel kamer - R690.00 ontbyt ingesluit - Dubbel kamer - R980.00 ontbyt ingesluit - Familie kamer - R1300.00 ontbyt ingesluit per nag
  • Watter taal praat ons?:

    Afrikaans

  • Beleid:

    • Om jou bespreking te bevestig benodig ons 50% deposito, indien ons dit nie ontvang nie, die bepspreking verval.
    • Kanselleer jou bespreking: minder as 48 uur = verbeur volle deposito
    Kanselleer jou bespreking: Voor 14 dae kry volle deposito terug na 14 dae van jou besprekings datum 50% terug van jou deposito.
    • In kom tyd tussen 16h00 - 20h00. Ontvangs sluit 22h00 = indien jy gaan laat wees laat weet ons asb ander gaan daar 'n R50.00 fooi wees vir laat inkommers.
    • Uitgaan tyd stiptelik 10h00
    • Geen rook in die kamers nie en geen geraas na 22h00
    • Besoekers op die terrein nie.
    • Verlore sleutels R12.00. Benodig 'n remote vir die sekuriteits hek. Vir verlore remote R200.00 deposito
    • Sou jou verblyf planne verander tydens jou verblyf benodig ons 12 ure kennisgewing.
    • Vir ‘non-arrivals’ – depositos sal net terug gegee word met 'n goeie verskoning.
    Skakel ons by die sekuriteits hek in Lanatana straat . 013 741 4363/ 083 555 6844. Vra vir die uitgang kode

  • Verblyf Kategorie:
    Bed & Ontbyt
    Gastehuis
    Selfsorg
  • Styl:
    Familie vriendelik
    Hartlik & warm
    Stil en ontspanne
    Vir die sakeman /-vrou
  • Verblyf toegerus met:
    Bad
    Balkon
    Handdoeke
    Hangers
    Internet
    Kitchenette
    Ontbyt
    Satelite / DSTV
    Skoonmaakdiens
    Stort
    Tee / koffie
    TV
    Yskas
  • Naby geleë dienste:
    Brandstofvulstasie
    Casino
    Winkelsentrums
  • Naaste Lughawe:
    Kruger Mpumalanga International