INLEIDING

Ons missie is om Suid-Afrika se eenstop-interaktiewe-webtuiste in die gasvryheidsbedryf te wees wat besigheidseienaars en besoekers met mekaar verbind, sodat alle dienste in die bedryf op een sentrale platform bedien en uitgeleef kan word. Ons gebruikersvriendelike dienste is pasmaak ontwerp vir besigheidseienaars in die verskillende kategorieë in die gasvryheidsbedryf, sodat hulle besigheid in miniblad formaat bemark, en moeiteloos gevind kan word.

 

BEPALINGS EN VOORWAARDES VAN BELEID